Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Met skaars stofomslag waarin daar 'n skeurtjie aan die voorkant is. Bladsye is vergeel maar skoon en roesvry. Binding stewig buiten op een plek in die middel van die boek (sien hieronder). 195 bladsye. Uitgegee deur die Afrikaanse Pers-Boekhandel in 1955.
Vra gerus vrae; ek antwoord so gou en goed ek kan. Alle items word gepos binne 24 uur ná ontvangs van betaling, behalwe Vrydag en Saterdag, in watter geval dan Maandag.