All ratings given to sellers

Baie dankie vir vinnige aflewering van 'n mooi afdruk.
17 May 2017 Meerka1490
Baie dankie, produk soos geadverteer en goed verpak.
23 Feb 2017 Stinkhout12808
Baie dankie vir die pakkie en vir die foto!!!! Uitstekende diens.
08 Jul 2016 cerry6154
Baie dankie vir 'n pragtige tydskrif teen 'n uiters billike prys.
01 May 2016 Waveren24975
Baie dankie vir uitstekende diens!!!!!!!!
01 May 2016 Waveren24975
Baie dankie vir veilige aflewering van die pakkie.
12 Aug 2015 Meerka1490
Altyd 'n plesier om by Waveren 'n boek te koop.
27 Jun 2015 Waveren24975
Outstanding seller. Book in good condition. Thank you very much.
08 May 2015 sacollect21063
Boek ontvang, baie dankie !!!
22 Mar 2015 flemming_skot11025
Altyd aangenaam om met Mariaan sake te doen. Baie dankie.
22 Feb 2015 Toys in the Attic17246
Baie dankie ek het die boek ontvang. Staking ten spyt is dit goed om by jou te koop.
10 Nov 2014 Toys in the Attic17246
Baie dankie ,het die boek ontvang. Geduld is die wagwoord met die staking wat nie einde kry nie.
10 Nov 2014 OomFranssegoed2388
Baie dankie vir koerierdiens. Waveren bly die beste !!
27 Sep 2014 Waveren24975
Baie dankie ,boeke stewig verpak,ontvang. Goeie kommunikasie.
24 Sep 2014 quik sell2525
Baie dankie ,boeke stewig verpak,ontvang. Goeie kommunikasie.
24 Sep 2014 quik sell2525
Baie dankie vir puik diens!!!!!!!!!!
05 Aug 2014 Waveren24975
Baie dankie vir 'n seepgladde afhandeling van die transaksie. Vinnige versending en boek soos beskryf.
10 Mar 2014 Ye Ole Thrift Shoppe218
Good communication,very happy with the deal!
12 Nov 2013 shockwavecc14
Pragtige boek,netjies verpak. Baie dankie..
26 Oct 2013 gsmit1885
Baie dankie vir goeie boeke teen goeie pryse!!!
16 Oct 2013 Waveren24975
Tydskrifte ontvang,stewig verpak . Dankie.
07 Aug 2013 quik sell2525
Tydskrifte ontvang,stewig verpak . Dankie.
07 Aug 2013 quik sell2525