Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Goeie maniere en etiket deur Emsie Schoeman
Die immergroen boek van raad vir elke denkbare situasie, van bankette tot begrafnisse, kleredrag, protokol, ens.
Human en Rousseau-Uitgewers, Tweede druk, 1981, 176p.
Toestand: Hardeband, stofomslag, geringe ouderdomsvergeling, goeie toestand. Naam van vorige eienaar op skutblad
Verpakking en Posgeld R48 (in S.A.)
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE IN 2014 SLEGS MAANDAE GEPOS WORD. Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs 48 per 1 kg boeke en slegs R 6 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.