Het 2 x 1GB kaarte bestel, kry toe 2 x 2GB kaarte. Gedink dit is nou 'n ware winskoop!Die werklikheid is egter dat die kaarte onbruikbaar is.Ek het hulle laat weet, hulle voorstel was om dit oor te formateer, wat nie gewerk het nie. Die kaarte is teruggestuur om vervang te word. Raai wat kry ek toe terug: die presiese kaarte soos ingestuur, wat nog steeds nie werk nie.Ek is regtig teleurgesteld met die kwaliteit en diens. Responded 30 Apr 2007